NG Kerk
George - Tuinedal
Ons sien uit daarna om u te verwelkom by ons erediens, elke Sondag 9vm......
h/v Palgrave en Kasteel straat, Dormehls Drift, George
Nuwe Intrekkers

Hartlik welkom by Tuinedal Gemeente. Ons ontmoet u graag na die erediens in die saal waar ons heerlik saam tee drink en kuier. In die saal sal u ook 'n tafel vind met allerlei inligting stukke asook 'n nuwe lidmaat vorm wat u asseblief kan voltooi sodat ons u besonderhede op ons data stelsel kan byvoeg. Alternatiewelik kan u ons kerkkantoor besoek, weeksdae 09:00-13:00 of 'n epos stuur aan admin@tuinedal.co.za.

U word hartlik uitgenooi om in te skakel by ons gemeente-aktiwiteite en so deel te word van u nuwe gemeente. Dit is ons bede dat u baie gelukkig hier sal wees en 'n ware tuiste sal vind hier by ons, lede van die huisgesin van God.
(Ef 2:19-22)



WYSIWYG Web Builder
© Tuinedal 2017