Huiskerk-liturgie
Ds. Pieter van Santen Tema: Jesus – die nuwe verbond. 1ste Sondag in Lydenstyd Teks: Jeremia 31: 31-33 Laai jou huiskerk af en beleef eenheid, al is ons apart.
Snapscan, EFT en ATM
Onthou om jou maandelikse bydrae en bankkollekte steeds oor te betaal. Jy kan dit per EFT of by die ATM inbetaal. Nedbank 114 289 5416

JEUGisONS!
Nuwe bediening vir Families! Hoop jy en jou jongmense is al geregistreer! Kry jou jongmense se skakels hieronder en wys asseblief vir hulle! Kontak ons gerus by jeugisons@gmail.com
Pandemie-nuus
Kyk gerus by www.sacoronavirus.co.za en https://www.kaapkerkadmin.co.za/koronavirus/ vir nuttige inligting.
Huurkontrakte, ooreenkomste en samewerking
Die huurkontrak met Laerskool George-Suid is onderteken. Lees gerus die mooi artikel in die George Herald deur op die foto te klik. Die gesamentlike Sinergie Taakspan tussen Tuinedal en George-Suid gemeente se werk is na baie ure se saam praat oor die kerk van die toekoms afgehandel. Ons het begin as formele taakspan en geëindig as ʼn groep vriende wat saam die Here se stem gehoor het. Ons is opgewonde oor nuwe gestaltes van kerkwees in George. Vind Tuinedal se besluit en die volledige verslag hieronder.
Jaarkalender 2021
Kleingroepe
Nuwe Lidmaatvorm
Kontakvorm
Erediens-besprekingsvorm
Weeklikse Bulletin
Kontak ons
Erediens tyd: 09:00
Tel: 044 873 4383
Whatsapp: 061 470 3626
E-pos: admin@tuinedal.co.za
Nedbank tjekrekening: 114 289 5416
Adres: H/v Palgrave en Kasteelstrate, Dormehlsdrift
Of stuur 'n boodskap

Borge en verskaffers
Ons is dankbaar vir ons borge en verskaffers wat altyd help om Tuinedal te dra en te verbeter. Ondersteun hulle gerus!



