NG Kerk
George - Tuinedal
Ons sien uit daarna om u te verwelkom by ons erediens, elke Sondag 9vm......
h/v Palgrave en Kasteel straat, Dormehls Drift, George


Katageseskool

'n Katageseskool word op Sondae aangebied.

Juniors (Graad R tot Graad 6) verdaag na hulle onderskeie klassies net na kindertyd wat tydens die eerste deel van die erediens gehou word.

Seniors (Graad 7 tot Graad 10) kom na die erediens bymekaar vir ongeveer 45 minute, terwyl ouers solank 'n koppie tee in die saal geniet.


WYSIWYG Web Builder
© Tuinedal 2017