NG Kerk
George - Tuinedal
Ons sien uit daarna om u te verwelkom by ons erediens, elke Sondag 9vm......
h/v Palgrave en Kasteel straat, Dormehls Drift, George
Bevestiging van Huwelike

Paartjies wat in die huwelik bevestig wil word moet verkieslik nie minder as 3 maande voor die tyd met die leraar skakel om afsprake te maak vir die voorbereidingsgesprekke.
Kontak die kassier vroegtydig om die kerkgebou en/of saal te bespreek.



WYSIWYG Web Builder
© Tuinedal 2017