NG Kerk
George - Tuinedal
Ons sien uit daarna om u te verwelkom by ons erediens, elke Sondag 9vm......
h/v Palgrave en Kasteel straat, Dormehls Drift, George
Doop

Die doop word die eerste Sondag van die maand bedien. Voornemende doopouers moet asseblief ten minste 2 weke vooraf by die skriba aanmeld om te registreer en 'n inligtingstuk te ontvang. Die inligtingstuk moet bestudeer word voordat die ouers 'n afspraak maak met die betrokke leraar vir die doopgesprek.



WYSIWYG Web Builder
© Tuinedal 2017