NG Kerk
George - Tuinedal
Ons sien uit daarna om u te verwelkom by ons erediens, elke Sondag 9vm......
h/v Palgrave en Kasteel straat, Dormehls Drift, George
Bedieninge

Die gemeente werksaamhede geskied volgens 'n stelsel van bedieninge. Hierdie bedieninge bestaan uit bedieningsgroepe wat weer uit 'n aantal aksies bestaan. Opdragte van die kerkraad word op grondvlak deur die aksies uitgevoer. Lidmate leef hulle gestuurdheid uit deur hulle unieke gawes aan te wend om huisgesin van God te wees.

Lidmate word toegerus en bemagtig met verskeie toerustingsgeleenthede dwarsdeur die jaar. Voorbeelde hiervan is gesins- en huweliksverryking, leierskapseminare, ouerskapseminare en die Netwerk-kursus vir gawe-ontdekking. Daar is 'n Katageseskool op Sondae vir die Juniors (Gr. R - 6) ne na Kindertyd en Seniors (Gr. 7-10) na die erediens.


WYSIWYG Web Builder
© Tuinedal 2017